Wednesday, April 15, 2009

workshops

Pease let me know who will be interested in the sculpture workshop on the 20th of June
and also
please comment on the following letters:

Ek wil net noem dat ek vir kunstenaars wat belangstel 'n kursus in gietwerk kan reel. Daar was die mooiste en interessantste beelde met 'n plastiese medium vervaardig op uitstalling by UNISA in Pretoria. Die dosent is gewillig om te kom as ons 'n groep van minimum tien bymekaar kan bring. Hoe meer hoe goedkoper....Groete.

Kato.


Ilona
Ek lees in die nuusbrief dat julle daaraan dink om 'n tekenklas/kursus te reel en dat jy gaan probeer om vir Carl Jeppe te kry. Ek was by hom en het ook die voorreg gehad om by Diane Victor te teken,Ek moet jou eerlik se die vrou se klas was wonderlik Indien dit 'n probleem is is ek bereid om so 'n klas aan te bied Dit is nou as daar 'n plek om dit te doen en belangstelling is. Sal goedkoper wees as om iemand te laat kom. Dink daaroor.Groete Erica

1 comment: